top of page

Lidmaatskap

470218494_122151031004376739_5171739943422891710_n.jpg

Enige persoon wat homself as 'n Boere-Afrikaner beskou, en as 'n lid van die Boere-Afrikanervolk, sal kwalifiseer vir lidmaatskap van die Vaderland Stigting. Lidmaatskap kan verkry word deur middel van 'n skriftelike aansoekvorm wat ingevul moet word, en betaling van 'n ledegeld van R50.00 per maand.

 

'n Aansoekvorm kan aangevra word deur ons te e-pos by:

info@dievaderlandstigting.co.za

 

Elke lid sal 'n lidmaatskapplakker ontvang, en sal geregtig wees om per e-pos inligting en nuus van binne en buite Suid-Afrika te ontvang, wat nie algemeen bekend is in die hoofstroommedia nie.

 

’n Lid sal ook toegang kry tot publikasies wat nie algemeen in die hoofstroommedia of handel beskikbaar is nie, en sal ook by enige van die aktiwiteite en projekte van die Vaderland-stigting betrokke kan raak.

 

Enige skenkings en betalings van lidmaatskap kan in die volgende bankrekening gemaak word:

Tel: 071 753 7683 E-Pos: info@dievaderlandstgting.co.za

MAAK KONTAK

Sluit by ons aan
bottom of page